DiscoverNuusHoewel geregverdig, grens Swartbooi se aanmerkings op hoogverraad
Hoewel geregverdig, grens Swartbooi se aanmerkings op hoogverraad

Hoewel geregverdig, grens Swartbooi se aanmerkings op hoogverraad

Update: 2025-11-24
Share

Description

'n Politieke storm is aan die broei nadat LPM-leier Bernadus Swartbooi voorgestel het dat die Suide van Namibië kan wegbreek en gewaarsku het dat wapens opgeneem kan word te midde van bewerings van langdurige marginalisering. Sy opmerkings, tesame met 'n dreigement om hulp van die Amerikaanse president Donald Trump te soek. Politieke kommentator Pius Dunaiski het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoewel die Suide se griewe werklik is, Swartbooi se retoriek gevaarlik is.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Hoewel geregverdig, grens Swartbooi se aanmerkings op hoogverraad

Hoewel geregverdig, grens Swartbooi se aanmerkings op hoogverraad

Kosmos 94.1