Kabinet beopdrag regering oor BKS-maatreëls
Update: 2025-11-24
Description
Die regering neem aktiewe stappe om te verhoed dat voortdurende bek-en-klouseer in Suid-Afrika na Namibië versprei. Die minister van inligting, Emma Theofelus, het gesê verskeie ministeries is beopdrag om te beraadslaag en 'n plan van aksie op te stel. Die ministeries is ook 'n sperdatum van drie maande gegee om 'n assessering en vorderingsverslag op te stel.
Comments
In Channel




