DiscoverNuusStd Bank lei NamPol op in digitale misdaad
Std Bank lei NamPol op in digitale misdaad

Std Bank lei NamPol op in digitale misdaad

Update: 2025-11-24
Share

Description

Standard Bank Namibia het die stryd teen digitale misdaad verskerp en gespesialiseerde opleiding aan Nampol-beamptes verskaf om ondersoeke na toenemende aanlynbedrog te bevorder. As deel van Internasionale Bedrogbewustheidsweek 2025 het die bank se kundiges die polisie toegerus met praktiese vaardighede om digitale voetspore na te spoor, transaksiedata te analiseer en elektroniese bewyse te beveilig. Skakelbestuurder Elzita Beukes het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat noue samewerking tussen banke en wetstoepassing noodsaaklik is.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Std Bank lei NamPol op in digitale misdaad

Std Bank lei NamPol op in digitale misdaad

Kosmos 94.1