DiscoverNuusZuma se familie betrokke by 17 in Donbas-streek
Zuma se familie betrokke by 17 in Donbas-streek

Zuma se familie betrokke by 17 in Donbas-streek

Update: 2025-11-24
Share

Description

Oudpresident Jacob Zuma se oudste dogter, Nkosazana Bonganini Zuma-Mncube, het ʼn saak van mensehandel en bedrog teen haar suster Duduzile Zuma-Sambudla en twee ander aanhangig gemaak. Dit hou verband met die 17 Suid-Afrikaanse mans wat na bewering na Rusland gelok is om sonder hul toestemming in die oorlog teen Oekraïne te veg. Zuma-Mncube sê agt van haar familielede is onder die 17. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê ʼn dossier is geopen:
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Zuma se familie betrokke by 17 in Donbas-streek

Zuma se familie betrokke by 17 in Donbas-streek

Kosmos 94.1