DiscoverNuusLos dobbelinkomste, fokus op regulering
Los dobbelinkomste, fokus op regulering

Los dobbelinkomste, fokus op regulering

Update: 2025-11-24
Share

Description

Ekonoom Gabriel Erastus het 'n nuwe dimensie gevoeg tot die debat oor Namibië se pogings om sy dobbelbedryf uit te brei. Die stap is reeds gekritiseer deur kenners, wat waarsku teen ernstige maatskaplike koste ten spyte van inkomste wat van 9 miljoen Namibiese dollar tot 32 miljoen dollar gestyg het. Erastus het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê in plaas daarvan om te fokus op uitbreiding onder die Sesde Nasionale Ontwikkelingsplan, moet die regering die vinnig bewegende aanlynmark dringend reguleer en belas om verbruikers te beskerm.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Los dobbelinkomste, fokus op regulering

Los dobbelinkomste, fokus op regulering

Kosmos 94.1