Gholf: SA se Burke behou voorsprong in Knysna
Update: 2025-11-22
Description
Die Suid-Afrikaner Christiaan Burke het sy voorsprong behou in die Vodacom Origins of Golf-eindronde by die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Hy het gister 'n rondte van 66 in die tweede ronde aangeteken, wat hom op 15 onder baansyfer geplaas het en 'n stappie nader om sy eerste Sokskyntoer-titel te verower. Hy is een hou voor sy landgenote Tyran Snyders en Casey Jarvis. Burke sê hy is tevrede met sy spel:
Comments
In Channel




