VN hét mag om lyding te verlig, sê Guterres
Update: 2025-11-22
Description
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê die G20, as die wêreld se grootste ekonomieë, kan 'n reuse-invloed hê om lyding te verlig, te verseker dat ekonomiese groei wyd gedeel word, en die wêreld op 'n beter, meer vreedsame koers vir die toekoms te plaas. Hy het die media gister in Johannesburg ingelig voor die G20-leiersberaad. Guterres sê dit is tyd vir 'n werklik wêreldwye internasionale finansiële stelsel wat fokus op die uitdagings waarmee ontwikkelende lande te kampe het:
Comments
In Channel




