Italië vat sy derde Davisbeker
Update: 2025-11-24
Description
Italië het sy geskiedkundige derde agtereenvolgende Davisbeker-titel opgeraap nadat hy Spanje voor hul tuisskare in Bologna verslaan het. Die 2021-Wimbledon-finalis, Matteo Berrettini, het 13 kishoue gemoker om Pablo Carreno Busta in die openingswedstryd met 6-3, 6-4 te klop. Flavio Cobolli moes alles uithaal om Jaume Munar te verslaan en Italië se sukses te verseker. Cobolli sê dis ʼn spesiale oomblik in sy loopbaan:
Comments
In Channel




