Min het toegang tot geestesgesondheidshulp
Update: 2025-11-03
Description
Suid-Afrika sit met 'n reuse geestesgesondheidskrisis, met tot 92% van Suid-Afrikaners wat nie toegang tot behandeling en hulp met geestesgesondheid het nie. Dit was een van die besprekingspunte by die afgelope kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters. Benewens dat dit 'n verwoestende uitwerking op individue het, kos dit die land se ekonomie ook miljarde rand. Ons praat hieroor met dr. Melané van Zyl, 'n psigiater en lid van die vereniging.
Comments
In Channel


















