DiscoverOp en WakkerAfrika: die nuwe skaakbord van moondheidsmag
Afrika: die nuwe skaakbord van moondheidsmag

Afrika: die nuwe skaakbord van moondheidsmag

Update: 2025-12-05
Share

Description

Alle oë is op die konflikte in die Oekraïne, Gasa en Taiwan, maar in Afrika woed ook ’n betekenisvolle, dog subtiele stryd. Rusland, China en Westerse moondhede ding stilweg mee om invloed, toegang tot hulpbronne en strategiese alliansies. In hierdie stille geopolitieke skuif word Afrika nie net ’n speelveld nie, maar ’n aktiewe akteur wat die balans van globale mag kan verskuif. Ons praat hieroor met dr. Joan Swart, ’n forensiese sielkundige met ’n MBA en MA in militêre studies.
Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Afrika: die nuwe skaakbord van moondheidsmag

Afrika: die nuwe skaakbord van moondheidsmag

RSG