DiscoverOp en WakkerSuid-Afrika uitgesluit van eerste G20-vergadering
Suid-Afrika uitgesluit van eerste G20-vergadering

Suid-Afrika uitgesluit van eerste G20-vergadering

Update: 2025-12-04
Share

Description

Suid-Afrika se uitsluiting van die eerste G20-sherpas-vergadering ná die oordrag van die voorsitterskap aan Amerika, word deur die departement van internasionale betrekkinge en samewerking as ’n skending van protokol beskou. Dit blyk Suid-Afrika het eers van die vergadering verneem via sherpas van ander lidlande, wat ongelukkig is omdat die land ’n koue skouer van pres. Donald Trump kry. Ons praat hieroor met dr. Jacob Cloete, ’n politieke ontleder aan die Universiteit van Wes-Kaapland.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Suid-Afrika uitgesluit van eerste G20-vergadering

Suid-Afrika uitgesluit van eerste G20-vergadering

RSG