DiscoverOp en WakkerHerleef die goue era van treinry?
Herleef die goue era van treinry?

Herleef die goue era van treinry?

Update: 2025-12-03
Share

Description

Die Wes-Kaapse regering vra mense om in die somervakansie die nostalgie van treinry te herontdek. Nistoerisme, soos die bekoorlike treinrit van Hartenbos na Albertinia, kombineer avontuur, natuur en kultuurerfenis. Dit bied nie net ’n unieke vakansie-ervaring nie, maar skep ook werksgeleenthede, ondersteun plaaslike ondernemings en bring ekonomiese groei na kleiner dorpe langs die roete. Ons praat hieroor met dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Herleef die goue era van treinry?

Herleef die goue era van treinry?

RSG