Die Staatsdienspensioenfonds - Deel 30
Update: 2025-12-01
Description
Die Staatsdienspensioenfonds (GEPF) is die grootste pensioenfonds in Afrika, met 1,2 miljoen lede. Jody Hendriks het gister in Rand en sent met Marie van der Klashorst van die GEPF gepraat. Ons sit die gesprek voort, en sy reageer op jou vrae.
Comments
In Channel















