DiscoverOp en WakkerDie stille dood van ’n koerant
Die stille dood van ’n koerant

Die stille dood van ’n koerant

Update: 2025-12-02
Share

Description

Terwyl die vreugdevure brand oor die aankondiging van ’n nuwe nasionale dagblad wat volgende jaar bekend gestel word, is die toekoms van plaaslike gemeenskapskoerante somber. Die Zoutpansberger in Limpopo gaan ná bykans 41 jaar nie meer in gedrukte formaat verskyn nie. Dit, terwyl al hoe meer ander gemeenskapskoerante weens finansiële nood gedwing word om hulle deure te sluit. Ons praat met die Zoutpansberger se uitgewer, Anton van Zyl. Hy waarsku dat sonder ’n gesonde strategie vir plaaslike joernalistiek, baie stemme vir altyd sal verdwyn – en saam met hulle, ’n sleutelpilaar van demokrasie en gemeenskapslewe.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Die stille dood van ’n koerant

Die stille dood van ’n koerant

RSG