Louis Heyneman groet Kaapstad Filharmonies
Update: 2025-12-04
Description
Ná 25 jaar as bestuurshoof van die Kaapstad Filharmoniese Orkes word Louis Heyneman vanaand op klankryke wyse gegroet. ’n Afskeidskonsert bestaande uit drie meesterwerke van Tsjaikofski vier nié net sy nalatenskap nie, maar ook die mense en musiek wat onder sy leiding geblom het. Ons gesels met Louis oor wat dit beteken om ná ’n kwarteeu die leisels van Afrika se voorste orkes oor te gee.
Comments
In Channel















