DiscoverOp en WakkerHerman Lensing se kookboeke as die beste ter wêreld aangewys
Herman Lensing se kookboeke as die beste ter wêreld aangewys

Herman Lensing se kookboeke as die beste ter wêreld aangewys

Update: 2025-12-03
Share

Description

Herman Lensing, een van Suid-Afrika se voorste kosskrywers, het dubbelgoud gewen by die Gourmand Wêreld-kookboektoekennings. Sy nuwe boek, Herman se Tafel, is aangewys as die beste kookboek van 2025, terwyl sy topverkoper, Lugbraaier: Herman se 100 beste resepte, erken is as een van die beste kookboeke van die afgelope 30 jaar. Ons gesels met Herman oor hierdie internasionale erkennings, en hoe hy die wêreld aan Suid-Afrikaanse geregte bekend stel.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Herman Lensing se kookboeke as die beste ter wêreld aangewys

Herman Lensing se kookboeke as die beste ter wêreld aangewys

RSG