DiscoverBizskoops (Afrikaanse Weergawe)Bizskoops - 14 Augustus 2025
Bizskoops - 14 Augustus 2025

Bizskoops - 14 Augustus 2025

Update: 2025-08-14
Share

Description

Op die program vandag...

# Suid-Afrika se handelsdepartement het nuwe regulasies voorgestel om uitvoerders te help om die 30 persent Amerikaanse tariewe te hanteer

# Suid-Afrika staar 'n golf van internasionale maatskappye in die gesig wat afskaal of die land verlaat

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor verskeie aanwysers en die komende nasionale dialoog

# In internasionale sakenuus… Britse maatskappye kry toegang tot Indië se staatsaankopemark

# In beleggingsnuus… Edelmetale is vanjaar een van die veiligste beleggingsweddenskappe

En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer te praat oor die Amerikaanse tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoere.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Bizskoops - 14 Augustus 2025

Bizskoops - 14 Augustus 2025

Newskoop