DiscoverBizskoops (Afrikaanse Weergawe)Bizskoops - 21 Augustus 2025
Bizskoops - 21 Augustus 2025

Bizskoops - 21 Augustus 2025

Update: 2025-08-21
Share

Description

Op die program vandag...

# Die Verbruikersprysindeks vir Julie is op tot drie-komma-vyf persent

# Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding gesels oor die land se werkloosheidskrisis

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die regering se ondersteuningspakket in reaksie op die VSA se 30% handelstariewe

# In internasionale sakenuus… gesels ons vandag oor die VSA se ekonomie

# In beleggingsnuus… Harmony Gold het regulatoriese goedkeuring verkry om MAC Copper te verkry

En ons gesels met 'n leierskapsafrigter en strateeg by die sakeleierskapsprogram ABL oor hoe entrepreneurs en sake-eienaars hul besighede werklik moet lei
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Bizskoops - 21 Augustus 2025

Bizskoops - 21 Augustus 2025

Newskoop