DiscoverBizskoops (Afrikaanse Weergawe)Bizskoops - 4 September 2025
Bizskoops - 4 September 2025

Bizskoops - 4 September 2025

Update: 2025-09-04
Share

Description

Op die program vandag...

# Daar is steeds struikelblokke wat verhoed dat die rand sy billike waarde bereik

# Fabriekaktiwiteit in Suid-Afrika het in Augustus weer in krimping verval

# Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor staatskuld

# In internasionale sakenuus… Daar is tekens van sterker ekonomiese bande tussen Rusland, China en Indië

# In beleggingsnuus… 'n Batemakelaar het 'n veldtog in Suid-Afrika van stapel gestuur wat daarop gemik is om plaaslike handelaars te ondersteun

En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere waarom beleggersoptimisme in Suid-Afrika sedert die vorming van die regering van nasionale eenheid vervaag het
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Bizskoops - 4 September 2025

Bizskoops - 4 September 2025

Newskoop