Duitsland gretig om nóg in Afrika te belê
Update: 2025-11-23
Description
Die Duitse kanselier Friedrich Merz het Afrika se ekonomiese potensiaal en vennootskappe onder die Vennootskap met Afrika beklemtoon. Die vennootskap ondersteun deelnemende lande om ambisieuse hervormings in werking te stel en beleggings te mobiliseer. Hy het Saterdag gepraat tydens 'n Vennootskap met Afrika-geleentheid by die G20-Leiersberaad in Johannesburg. Merz het Duitsland se verbintenis herbevestig om voort te gaan met beleggings in Afrika, veral deur middel van die vennootskap:
Comments
In Channel




