DiscoverNuusKorrupsieverhoor van SA se voormalige speaker in Julie 2026
Korrupsieverhoor van SA se voormalige speaker in Julie 2026

Korrupsieverhoor van SA se voormalige speaker in Julie 2026

Update: 2025-11-23
Share

Description

Die korrupsieverhoor van die voormalige speaker van die nasionale vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, is vasgestel vir 20 Julie volgende jaar in die Hooggeregshof in Pretoria. Mapisa-Nqakula word daarvan beskuldig dat sy tussen 2016 en 2019, na bewering 4,5 miljoen rand ontvang het, insluitend 2,1 miljoen rand in kontant van 'n diensverskaffer tydens haar ampstermyn as minister van Verdediging. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê haar borgtog van 50 000 rand is verleng tot haar volgende verskyning in die hof:
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Korrupsieverhoor van SA se voormalige speaker in Julie 2026

Korrupsieverhoor van SA se voormalige speaker in Julie 2026

Kosmos 94.1