DiscoverOp en WakkerEnrico Hartzenberg neem Suid-Afrikaanse stories na die silwerdoek
Enrico Hartzenberg neem Suid-Afrikaanse stories na die silwerdoek

Enrico Hartzenberg neem Suid-Afrikaanse stories na die silwerdoek

Update: 2025-11-25
Share

Description

Die onafhanklike filmmaker, Enrico Hartzenberg, staan op die rand van iets besonders. Sy nuwe film- en kortfilmversameling, Heart & Hustle, begin binnekort landwyd by Ster-Kinekor draai – ’n reusesprong vir enige indie-filmmaker. Enrico se versameling skop af met OU SES: ELKE MOVE TEL, ’n rou verhaal van oorlewing en verlossing wat diep in die Kaapse Vlakte se menslikheid geanker is. Agter die kameras sit ’n man met visie, durf en groot geloof in plaaslike stories.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Enrico Hartzenberg neem Suid-Afrikaanse stories na die silwerdoek

Enrico Hartzenberg neem Suid-Afrikaanse stories na die silwerdoek

RSG