King 5: Geen verskonings meer vir swak bestuur nie
Update: 2025-11-25
Description
Of jy ’n nie-winsgewende organisasie of ’n JSE-genoteerde maatskappy bedryf, daar is geen meer verskonings vir swak korporatiewe bestuur nie. Die King 5-kode is hier met nuwe riglyne vir kunsmatige intelligensie en ’n raamwerk om deursigtigheid te verbeter. Die King-verslag word beskou as Suid-Afrika se goue standaard vir goeie bestuur. Dit wys hoe organisasies eties, deursigtig en verantwoordelik behoort te werk. Ons praat met Annamarie van der Merwe, uitvoerende voorsitter van die FluidRock Governance-groep.
Comments
In Channel

















