DiscoverMannetjiesvrouEpisode 11: Bi, bi, bi
Episode 11: Bi, bi, bi

Episode 11: Bi, bi, bi

Update: 2020-11-23
Share

Description

In episode 11 van Mannetjiesvrou is die voorkamer bedrywig! Ons gaste, Mathilda Smit en Juani Smith, deel hulle gedagtes oor biseksualiteit en werp so 'n bietjie meer lig op wat dit beteken om in die jaar 2020 as biseksueel te identifiseer.


BONUS: Luister ook aan die einde van hierdie episode na 'n gesprek oor die jongste uitgawe van Stilet, waarin die skrywer en resensent Joan Hambidge gehuldig word.


Lees die joernaal op stilet.digital en volg Stilet se Facebookblad om op die hoogte te bly van nuwe artikels en uitgawes.


Mannetjiesvrou – leer jou les.


Musiek: Scott Holmes – "Hotshot"

Comments 
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Episode 11: Bi, bi, bi

Episode 11: Bi, bi, bi

Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia Smit