Episode 3: Die lesbiër en geestesgesondheid
Update: 2021-04-10
Description
In hierdie episode van Mannetjiesvrou praat ons oor hoe geestesgesondheid en veral depressie en angs die lesbiër se lewe kan beïnvloed.
Indien jy met iemand wil gesels oor jou eie geestesgesondheid, kontak gerus die organisasies hier onder.
Die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsgroep (SADAG)
- https://www.sadag.org/
- 0800 456 789 / 0800 567 567
Sien ook ’n lys van organisasies in jou provinsie hier.
Mannetjiesvrou – leer jou les.
Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”
Comments
In Channel