DiscoverMannetjiesvrouEpisode 6: Die verhouding tussen gay mans en lesbiërs
Episode 6: Die verhouding tussen gay mans en lesbiërs

Episode 6: Die verhouding tussen gay mans en lesbiërs

Update: 2020-09-06
Share

Description

In hierdie episode ondersoek ons die persepsies en indrukke oor gay mans en lesbiërs se verhouding met mekaar. Is daar onenigheid tussen hierdie twee groepe, of is dít maar bloot ’n mite wat geskep is om verdeeldheid in die gemeenskap te saai?


Bly ook ingeskakel tot aan die einde van die episode om te luister na ’n gesprek met Armand Aucamp oor Koer, die eerste Afrikaanse liefdestoep.


As jy op soek is na liefde, skryf ook gerus in vir Via se nuwe maatsoekprogram, Die Liefdes-eksperiment. Om deel te wees van hierdie opwindende geleentheid, stuur ’n e-pos met jou naam, selfoonnommer, ouderdom, beroep en ’n foto van jouself na inskrywings@viatv.co.za.


Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”

Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Episode 6: Die verhouding tussen gay mans en lesbiërs

Episode 6: Die verhouding tussen gay mans en lesbiërs

Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia Smit