DiscoverMannetjiesvrouEpisode 4: Die storm- en drangjare
Episode 4: Die storm- en drangjare

Episode 4: Die storm- en drangjare

Update: 2020-08-07
Share

Description

Mannetjiesvrou se vierde episode is twee vir die prys van een. Ons gesels met skrywer Zelda Bezuidenhout oor haar boek, "Toe ons oneindig was", onlangs vrygestel deur Pan Macmillan. Dié boek verskuif grense en is die eerste jeugverhaal in Afrikaans met ’n lesbiese hoofkarakter. Jy kan 'n kopie wen – bly ingeskakel tot aan die einde van die episode om uit te vind hoe.


Ons vertel ook meer oor ons eie hoërskooldae. Mannetjiesvrou – leer jou les.


"Toe ons oneindig was" is beskikbaar in alle goeie boekwinkels. Kry die e-boek hier:


https://www.amazon.com/Toe-ons-oneindig-was-Afrikaans-ebook/dp/B08B6FR89B


Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”

Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Episode 4: Die storm- en drangjare

Episode 4: Die storm- en drangjare

Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia Smit