DiscoverMannetjiesvrouEpisode 3: Die padda wou gaan opsit
Episode 3: Die padda wou gaan opsit

Episode 3: Die padda wou gaan opsit

Update: 2020-07-23
Share

Description

Die vlerksleepgewoontes van die lesbiër is die fokus in episode 3 van Mannetjiesvrou. Hoe maak die moderne lesbiër in die huidige historiese oomblik die hof en hoe het sy dit voorheen gedoen?



In “Haar Hande Staan vir Niks Verkeerd Nie” praat ons oor die kameraadskap wat troeteldiere kan bied in dié tyd van isolasie. Kyk gerus na hierdie skakels indien jy dit oorweeg om ’n troeteldier aan te neem, of as jy dalk ’n geldjie wil skenk aan hierdie organisasies, wat altyd op die publiek se ondersteuning aangewese is – ook nou.



Wollies Animal Shelter

Wetnose Animal Rescue Shelter

The National SPCA

TEARS Animal Rescue

New Beginnings



BONUS: Luister ook in hierdie episode na die eerste voorlesing van “Agter die Wolgordyn” deur Fredricka S. Wasservrou. Ons maak kennis met Wolmien, boerin van die Woldriehoek se wêreld. Mannetjiesvrou – leer jou les. 


Musiek: Scott Holmes – “Hotshot”, Lobo Loco – “Brain Instrumental”.

Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Episode 3: Die padda wou gaan opsit

Episode 3: Die padda wou gaan opsit

Angie Gallagher, Candess Kostopoulos, Christi Kruger, Phia Smit