DiscoverOp en WakkerNuusmaker van die Jaar: Donald Trump
Nuusmaker van die Jaar: Donald Trump

Nuusmaker van die Jaar: Donald Trump

Update: 2025-12-12
Share

Description

Op 20 Januarie vanjaar is Donald Trump as die 47ste president van Amerika ingehuldig, en sedertdien het daar nie 'n dag verby gegaan dat hy nie in die nuus was nie. Hy het die wêreld op sy kop gekeer, en CNN noem hom die "most consequential" Amerikaanse leier die afgelope dekade of drie. Suid-Afrika is natuurlik stewig in Trump se visier. Luisteraars het julle gestem vir die Op en Wakker Nuusmaker van die Jaar, en dis eintlik geen verrassing dat Trump 68% van die stemme gekry het nie. Ons praat hieroor met prof. Theo Venter van die Noordwes-Universiteit se sakeskool, en met Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by Solidariteit.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Nuusmaker van die Jaar: Donald Trump

Nuusmaker van die Jaar: Donald Trump

RSG