DiscoverOp en WakkerSeldsame onderhoud met Etienne Leroux uit 1987
Seldsame onderhoud met Etienne Leroux uit 1987

Seldsame onderhoud met Etienne Leroux uit 1987

Update: 2025-12-11
Share

Description

Vandeesmaand, 36 jaar gelede, is die skrywer, Etienne Leroux, oorlede. Leroux se regte naam was Stephen en hy word steeds as een van Afrikaans se beste skrywers beskou. Hy het twee keer die Hertzogprys gewen, maar sy boek, MAGERSFONTEIN, O MAGERSFONTEIN, is vir 'n kort tydperk deur die sensuurraad verbied. In 1987, het Willem Botha op 14 Junie, 'n dag na Leroux se verjaardag, 'n seldsame onderhoud met hom gevoer. Leroux is twee jaar later, in Desember 1989, oorlede. Die program se naam destyds was Kuiergas-keuse.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Seldsame onderhoud met Etienne Leroux uit 1987

Seldsame onderhoud met Etienne Leroux uit 1987

RSG