SA se kaaskonings
Update: 2025-12-11
Description
Suid-Afrikaanse kase is bobaas, en het met 'n hoop toekennings by die onlangse Wêreld Kaaskampioenskap in Switserland weggestap. Een van die kaasmakers wat vier toekennings opgeraap het, is die Rob Visser van Dalewood Fromage, tussen die Paarl en Stellenbosch. Hulle het onder meer 'n supergoud gewen vir hulle Boland-kaas, en een van hulle kaasmakers is as die vrouekaasmaker van die jaar aangewys.
Comments
In Channel























