Op en Wakker se Woord van die Jaar
Update: 2025-12-10
Description
Ons het luisteraars gevra om die Op en Wakker Afrikaanse Woord van die Jaar te kies. Daar was drie woorde waarvoor gestem is: Kunsmatige Intelligensie, Vlugteling en Afrikanerdebat. Ons het die Taalkommssie, die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, RSG se taalghoeroe, Ina Strydom, en Maureen van Helden van Viva gevra om voorstelle te stuur waarvoor gestem kon word. Uiteindelik het Kunsmatige Intelligensie die meeste stemme gekry. Ons praat met Suléne Pilon voorsitter van die Taalkommissie en dr. Phillip Louw, hoofredakteur van die W.A.T.
Comments
In Channel























