Toekoms van ANC nie rooskleurig nie
Update: 2025-12-12
Description
Die ANC se Hoofraadsvergadering het gister ten einde geloop, en ontleders sê die toekoms van dié eens magtige party lyk alles behalwe rooskleurig. Die joernlis, Qaanitah Hunter, skryf onder meer die ANC is "verslaaf daaraan om diagnoses te maak, maar allergies vir behandeling." Ons praat hieroor met die politieke joernalis en kommentator, Jan-Jan Joubert.
Comments
In Channel























