Ohangwena sit op onbenutte goud - goewerneur
Update: 2025-11-15
Description
Ohangwena se goewerneur, Kadiva Hamutumwa, sê die streek sit op onbenutte ekonomiese goud. Sy dring aan op 'n nasionale poging om nuwe nywerhede te ontsluit, klein besighede te bevorder en inwoners te bemagtig. Met 'n nuwe beleggingskaart wat opgestel word om toekomstige beleggers te lei, sê Hamutumwa dis tyd vir Ohangwena om sy sterk punte te kommersialiseer en potensiaal in voorspoed te omskep.
Comments
In Channel




