DiscoverOp en WakkerStaar die DA 'n leierskapkrisis in die gesig?
Staar die DA 'n leierskapkrisis in die gesig?

Staar die DA 'n leierskapkrisis in die gesig?

Update: 2025-12-11
Share

Description

Terwyl volgende jaar se plaaslike verkiesings bestempel word as nog 'n waterskeidingsoomblik vir Suid-Afrika, maan ontleders dat die DA oënskynlik 'n leierskapkrisis in die gesig staar. Dit volg op die openbare moddergooiery tussen die DA-leier en Minister van Landbou, John Steenhuisen, en die Dion George, voormalige Minister van Omgewingsake, Bosbou en Visserye en ook die DA se finansies-voorsitter. Ons praat hieroor met Pieter du Toit, assistentredakteur van News24.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Staar die DA 'n leierskapkrisis in die gesig?

Staar die DA 'n leierskapkrisis in die gesig?

RSG