Wat sal nuwe Tabakwet beteken?
Update: 2025-12-10
Description
Die voorgestelde nuwe Tabakwet wat deur die Departement van Gesondheid voorgestel is, sal waarskynlik meer skade as goed doen. Dit is die mening van ontleders en kenners van die onwettige handel in tabak. Aan die ander kant beweer openbare gesondheidspesialiste dat dit 'n beduidende verbetering aan die algemene gesondheid van miljoene Suid-Afrikaners sal meebring. Ons praat hieroor met professor Petrus Potgieter van Unisa se Departement Besluitkunde, en genoot van die Vryemarkstigting.
Comments
In Channel
























