NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.

EPISODE 119: LIBBIE JANSE VAN RENSBURG (SPRINGBOK RUGBY PLAYER)

Libbie Janse van Rensburg  is a South African union rugby player. I had the chance to sit down with her a few days after they returned from an incredible World Cup tournament in London. We got into all of it, when she started playing rugby, where she grew up as well as my mission to get the women's team there own new name and identity:You can follow Libbie at @LibbiejvrHere's some more info on Libbie's amazing career so far.She made her international XV debut in 2021 and has since become South Africa’s all-time leading points scorer in women’s test rugby, first surpassing 100 test points and then 200. Libbie is known for her excellent game management, accurate kicking (including rare drop goals), and her ability to influence key moments under pressure. She has received multiple honors: she was the first woman to be named TuksRugby Player of the Year (2023), and also South Africa’s Women’s Player of the Year. Off the field, Libbie holds an honours degree in Sports Management from the University of Pretoria, and is passionate about growing women’s rugby in South Africa — inspiring young players, and looking ahead to stay involved off-the-field when her playing days wind down.Thank you Sony Alpha SA for the camera gear for this episode! If you are looking for great and affordable podcast cameras, Sony Alpa SA is the way to go! https://www.instagram.com/sonyalphasa...

09-21
54:00

EPISODE 118: CARINE ROUS (AKTRISE)

Carine Rous kom kuier op die show en ons gesels oor haar ongelooflike diverse loopbaan. Ek het vir Carine ontmoet op die stel van "Thys & Trix" maar min geweet oor haar agtergrond en ongelooflike CV as dit kom by produksies waarby sy betrokke was. Dit is 'n massiewe kuns om komiese en dramatiese rolle te kan vertolk en Carine het 'n manier om albei daai vir sesse te slaan.Ek en sy het pas klaar gemaak met 'n 19 dag shoot vir 'n Netflix komedie so dit was lieflik om net te kon terugsit en gesels sonder om te worry oor ons lyne en of ons die regte besluite maak as ons karakters nie.Jy kan vir Carine gaan volg op sosiale media by @Carine.RousDankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

07-29
01:30:21

EPISODE 117: LUKE ROUS, MAYURI NAIDU, MEREN REDDY (CAST & PRODUCER OF LUCKY FISH)

I love talking to fellow film makers and actors on why we do what we do. This was the first time having 3 guests on the show and I must say it was pure joy. Luke, Meren and Mayuri shared so much of their passion for this film and story telling in general that you can't help but feel inspired after a good hang like this!"Lucky Fish" opens in theatres nationwide on the 25th of July so be sure to take your whole family to go and enjoy this incredibly funny film filled with a lot of laughs and a lot of soul!Thank you Sony Alpha SA for the camera gear for this episode! If you are looking for great and affordable podcast cameras, Sony Alpa SA is the way to go! https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

07-16
01:08:10

EPISODE 116: ARMAND AUCAMP-VAN NOORDWYK (AKTEUR & ENTREPRENEUR)

Armand kom kuier op die show en ons "deep dive" bietjie in sy geskiedenis in oor waar sy liefde vir die kunste vandaan kom asook die eerste keer wat ek en hy saam gewerk het(waarvan ek van vergeet het #ClassicBouwer - Armand is een van daai akteurs wat enige rol kan vertolk en ook iemand wat ek dink beslis te min komedie doen. Armand is ook iemand wat nie bang is om sy hart op sy mou te dra nie en ek dink dit is wat hom so goeie akteur maak, hy is iemand wat alles na die tafel toe bring.Deel die gesprek met vriende en familie en gaan gee vir Armand 'n volg op sosiale media by @ArmandAucampDankie aan Opstal vir die lekker wyn - https://opstal.co.zaDankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

07-03
58:37

EPISODE 115: ANEL ALEXANDER (AKTRISE & VERVAARDIGER)

Anel Alexander kom kuier op die show en ons het lekker gesels oor haar Semi Soet franchise wat nou uitgebrei het na 'n teaterproduksie toe en ook dat die opvolg film "Semi-Soeter" die eerste Afrikaanse rolprent is wat Netflix vervaardig het. Anel ken van sukses maar sy ken ook van hartseer en ons het bietjie gesels oor die afsterwe van haar ongelooflike man James Alexander 'n paar jaar terug. Die gesprek was alles en meer wat ek gehoop het dit gaan wees. Pret, insiggewend, weerloos en hoopvol! As jy van die episode hou stuur hom gerus aan vir jou vriende en familie!Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

06-19
01:02:44

EPISODE 114: BIBI SLIPPERS (SKRYWER)

Ek ken vir Bibi al twintig jaar en elke keer wat ons kuier en gesels maak die lewe net ’n klein bietjie meer sin vir my.  Bibi is nie net vreesloos in haar skryfwerk(gaan bestel haar digbundels aanlyn)   maar sy deel graag haar insecurities en weet ook dat om weerloos te wees is eintlik ’n baie kragtige eienskap.  Ek hoop hierdie gesprek beteken vir jou net so baie soos wat dit vir my gedoen het. Deel hom met jou mense!Jy kan vir Bibi gaan volg op sosiale media onder @biblioteek en @bibi_slippersDankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

05-29
01:02:15

EPISODE 113: CHRISTIAN WOLF (KINEMATOGRAAF)

Christian Wolf is een van ons land se voorste kinematograwe. Van advertensies, musiekvideos tot langformaat reekse of films, Christian het al alles gedoen. Hy is iemand wat die waarde besef van om meer as een departement op 'n stel te verstaan en ook van vroeg af besef dat hoe meer goed jy kan doen hoe beter vir jou loopbaan later.Jy kan Christian se werk gaan volg by @CWolfvisuals Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

05-20
01:02:04

EPISODE 112: JORDY SANK & GABRIELLA BLUMBERG (FILMMAKERS)

Jordy Sank is a two-time South African Film and Television Award (SAFTA)-winning director, screenwriter, and producer. He is renowned for his feature documentary I Am Here (2021), which earned the Best South African Documentary Award at the Durban International Film Festival. A Durban Talents alumnus and recipient of the Emerging Filmmaker Award at the SAFTAs, Jordy's work is celebrated for its emotional depth and cinematic artistry. His recent projects include the award-winning short film Leemtes en Leegheid (2022) and the Afrikaans comedy Die Kwiksilwers(2024), which won the Audience Choice Award at Silwerskermfees and is slated for theatrical release in South Africa.Gabriella Blumberg is an award-winning South African producer, director, and writer dedicated to crafting stories that challenge societal stigmas. She produced the three-time SAFTA-winning documentary I Am Here (2021) and the acclaimed short film Leemtes en Leegheid (2022). Gabriella also directed Volle Bors (2023), a short film exploring genetic mutations and female identity. An alumna of the MetFilm School London, she was honored with the International Alumni of the Year Award at the PIEoneer Awards in 2022. Her work extends beyond filmmaking into advocacy, with her breast health documentaries presented to governments in the UK and South Africa to effect change.Special thanks to @SonyAlphaSA for believing in this show - if you are looking for great and affordable camera gear for your content - check out Sony Alpha SA - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

05-14
01:03:19

EPISODE 111: PASCAL PIENAAR (AKTRISE & WÊRELDREISIGER)

Ek en Pascal gesels oor haar lukrake kuiers met Roger Federer, haar liefde vir reis en haar geskiedenis met cabaret, wat ek nie eens geweet het was deel van haar lewe nie. Jy kan Pascal en haar travels dophou op sosiale media onder @PascalieDankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - ⁠https://www.instagram.com/sonyalphasa...

05-06
01:06:54

EPISODE 110: CEYLONIA BEKKER (WEERDAME)

Die veelsydige en lieflik weerdame Ceylonia Bekker het op die show kom kuier. Ek het nog nooit langer as vyf minute met haar gesels nie so hierdie kuiertjie was besonders lekker.  Ons het gesels oor haar liefde vir gimnastiek toe sy ’n SA gimnas was, haar passie vir toneelspeel en hoe sy in die vermaakbedryf beland het asook haar tyd op die realiteitsprogram “Op my Eish” seisoen twee. Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en

04-29
01:06:30

EPISODE 109: HERMAN KLEINHANS (MUSIKANT)

Herman Kleinhans is ’n digter, liedjieskrywer en sanger wat diep snare roer met sy eerlike lirieke en aardse vertellings. Sy werk ondersoek temas soos liefde, verlies, identiteit en die klein oomblikke wat groot spore los.In hierdie episode gesels ons oor sy kreatiewe proses, die stories agter die liedjies, en hoe hy sin probeer maak van die wêreld—een vers op ’n slag.Dankie aan Sony Alpha Suid Afrika vir die kameras wat hierdie episodes moontlik maak. - https://www.instagram.com/sonyalpha/Dankie aan Opstal Wyne vir die wynborg - https://opstal.co.za

04-22
01:03:26

EPISODE 108: DEON MEIRING (MUSIKANT)

Deon Meiring is 'n Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer, storieverteller en kreatiewe gees met 'n diep liefde vir woorde, melodie en betekenis. Of hy nou agter ’n mikrofoon, op ’n verhoog, of in ’n stil hoekie aan die skryf is, nooi Deon se werk gehore uit tot eerlike, dikwels poëtiese refleksie oor die lewe, liefde, en die vreemde skoonheid van menswees.Dankie aan Sony Alpha Suid Afrika vir die vennootskap met die kameras - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=enAs jy belangstel om jou eie podcast af te neem of 'n inhoudskepper is wat op soek is na 'n goeie kamera om mee te begin gaan loer gerus na Sony se verskeidenheid opsies.

04-11
57:47

EPISODE 107: HENRU & SCHWABIE (MUSIKANTE)

Henru en Schwabie van die treffer "Goeie Ou" het bietjie hul liefde vir musiek gedeel en ook vertel hoekom hul nie wil ingee in die versoeking van om 'n kontrak by 'n platemaatskappy te vat nie. Gaan luister gerus na hul musiek op Spotify en oral anders waar jy jou musiek luister.Dankie aan Sony Alpha Suid Afrika vir die vennootskap met die kameras. As jy 'n podcast wil begin en belangstel in goeie bekostigbare toerusting is Sony Suid Afrika waar jy gerus kan begin kyk. - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=enDankie ook aan Opstal vir die lieflike wyn vir die gaste. https://opstal.co.za

03-31
01:08:53

EPISODE 106: SAMI HALL (INHOUDSKEPPER)

Sami Hall is a sharp-witted commentator, satirist, and unapologetic truth-teller who isn’t afraid to call out the absurdity of modern life. With a background in [optional: comedy, media, journalism, etc.], Sami brings a fearless, razor-sharp perspective to the mic, blending humor, insight, and a touch of chaos. As the host of Sami Hall, they dissect culture, politics, and internet madness with biting satire and a no-BS attitude. If it’s ridiculous, controversial, or just plain fun — you can bet Sami has something to say about it. - @SamiHallSaysBaie dankie aan my borge, Opstal en Ideal pet food vir hierdie episode - https://opstal.co.za/enhttps://www.aviproducts.co.za/our-pet-food-brands/ideal/@OpstalEstate - @IdealPetFood

02-24
01:11:01

EPISODE 105: KATLEGO BAAITSE (DIRECTOR & FILM MAKER)

Katlego Baaitse is a South African film director renowned for his dynamic storytelling and distinctive visual style. Born in 1983, he began his career in the creative industry over 14 years ago, initially working as an art director, motion graphics, and 3D specialist at agencies like Ireland/Davenport and Joe Public. His passion for storytelling led him to transition into directing, where he has since built a diverse portfolio of over 80 commercials and several campaigns. Baaitse's work spans a wide range of brands, including Converse, Nedbank, Chicken Licken, CTM, KFC, Sol Beer, and Comedy Central Africa. He is particularly celebrated for his ability to elicit nuanced performances and his keen understanding of cultural nuances within brand narratives. His style is often described as quirky, offbeat, and insightful, with a focus on performance and visual style. In addition to his commercial work, Baaitse has ventured into television, appearing as an actor in the series "Jongo" in 2016. His commitment to creativity and his unique perspective continue to make him a prominent figure in the South African film industry.

02-13
01:10:06

EPISODE 104: MARCO VAN DEVENTER (INHOUDSKEPPER & SKRYWER)

Marco van Deventer is een van die manne agter die skreeusnaakse Instagram profiel "Wees 'n Man". Marco is ook 'n liedjie skrywer en as jy jou ore op Laurika Rauch se nuutste album kan kry gaan luister gerus "Huis". Dit kom uit die pen van Marco en sy vriend Georic Lomas. Ek en Marco het gesels oor sy liefde vir komedie, liedjies en ook hoekom hy vir homself die bynaam "Billy" gegee het. Jy kan vir Marco gaan vind onder @WeesnMan of @OnsMusiek

02-05
01:12:07

EPISODE 103: GERALD STEYN (AKTEUR)

Gerald Steyn het in ’n baie kort tydjie een van ons land se voorste akteurs geword. Met rolle in gewilde reekse soos Dam, Lioness, Reika en boonop nog ’n rol in Binnelanders ook. Gerald is beslis iemand om dop te hou en iemand wat ek dink nog groot internasionale geleenthede gaan kry.  Gerald se gesindheid teenoor die lewe en die bedryf is wat vir my uitstaan en hoekom ek dink hy nog baie hoogtes gaan bereik. Ons het gesels oor sy tyd as prokereur in Bloemfontein en hoe hy die moed bymekaar geskraap het om sy liefde vir toneelspeel na te jaag.  Jy kan vir Gerald volg by @GeraldSteyn.

01-09
01:06:19

EPISODE 102: LOUFI (MUSIKANT)

Bouwer en Loufi gesels oor hul vriendskap die laaste 5 jaar en hoe hul eerste ontmoeting via 'n "DM" op Instagram was. Loufi vertel van hoe sy lewe verander het na al die musikale sukses en die uitdagings en druk wat saam met viral treffers soos "wit skoene" en "boude" gekom het. Jy kan vir Loufi volg by @Loufi

12-22
59:06

EPISODE 101: JANIE BAY (MUSIKANT)

Janie Bay stap al 'n lang pad met musiek. Sy is verantwoordelik vir van die grootste treffers die laaste paar jaar en hou haar lyf ook vervaardiger elke nou en dan. Ons gesels oor die musiekbedryf waar dit vandag is en ook waarheen dit op pad is met al die AI wat op ons voorstoep kuier deesdae. Jy kan vir Janie gaan volg by @JanieBay

12-09
55:29

EPISODE 100: LUCINDA NEETLING MET ONS AANNEEM VERHAAL

Om my 100ste episode te vier het ek en ek en Lucinda besluit om ons storie rondom ons dogter Liriek met jou te deel. Ons het ’n jaar terug amper op die dag ouers geword so die feit dat die opname op dieselfde dag geval het was ook iets besonders vir ons.  Ons wou graag ons storie rondom Liriek se aanneming met jou deel en gesels oor die proses, ons hart binne dit alles en ook hoekom ons dink aanneming nie meer as hierdie vreemde konsep gesien hoef te word word nie. Daar is ongelooflike instansies daar buite indien jy sou wou belangstel om ’n ouer te word.  Ons het deur https://www.abbaadoptions.co.za gewerk. Deel graag hierdie episode met vriende en familie as dit iets vir jou beteken het. Jy kan na hierdie gesprek op Youtube, en al jou ander podcast platforms gaan luister ook.

12-02
57:18

Dewald Madden

Dit was nou baie insiggewend

06-15 Reply

Leon Malan

Hierdie is diep insiggewende en interessante gesprekke en ook terselfdetyd uitdagend.

03-08 Reply

Recommend Channels