Good Work-stigting takel jeugwerkloosheid
Update: 2025-11-26
Description
Te midde van skokkende vlakke van jeugwerkloosheid, staar Suid-Afrika ’n dringende vaardigheidsgaping in die gesig. Tersiêre instellings lewer nie altyd mense op met die vaardighede wat markte benodig nie, en baie jonges gradueer sonder volhoubare loopbaanopsies. Op die platteland help die Good Work-stigting jong mense om praktiese vaardighede te ontwikkel, en regtig ’n pad na volhoubare inkomste te vind. Ons praat met Nico Janse van Rensburg, Amplify Investment Partners, se hoof van kleinhandeldistribusie.
Comments
In Channel


















