Historiese Almanak 26 November 2025
Update: 2025-11-26
Description
Albe Grobbelaar neem jou terug na ’n merkwaardige mylpaal in plaaslike televisie 50 jaar gelede toe Riaan Cruywagen sy debuutnuusbulletin gelees het. Hy het 37 jaar later, op presies dieselfde datum, ook sy laaste buleetin gelees.
Comments
In Channel
















