Nuwe Afrikaanse weekblad tref SA in Maart
Update: 2025-11-26
Description
Elf maande ná Media24 die ikoniese dagblad, Beeld, gesluit en Afrikaanse drukmedia afgeskryf het, is daar ’n nuwe papierkoerant op die horison. Novus Media se nuwe weekblad, Die Papier, word in Maart 2026 bekend gestel. Die Papier se nuutaangestelde redakteur is Barnard Beukman. Hy was die laaste redakteur van Beeld, en sluit by ons aan om die sluier te lig op die nasionale weekblad wat gehaltejoernalistiek beloof, en jonger lesers by die gesprek sal insluit.
Comments
In Channel
















