Sondagoggend 16 November 2025
Update: 2025-11-17
Description
Sondagoggend 16 November 2025: Die Wonder van Familie
Familie is nie altyd bloed nie, familie kan ook 'n groep mense wees wat jy kies om van deel te wees. Charl het hierdie week met ons gesels oor die belangrikheid van 'n familie wat jou beste belange op die hart het, asook dat elkeen van ons so familielid moet wees
Comments
In Channel























