Sondagoggend 19 Oktober 2025
Update: 2025-10-20
Description
Sondagoggend 19 Oktober 2025: Hoe ontferm ons dan?
Ons het saam gekyk die week na Konings en toe die profeet Elia vlug vir Isebel en hoe God self Elia bedien het. Charl het met ons gesels oor wat ons met mense moet doen wat tans ontferming kort en ons het ook gesien dat ons depressie of nood vir ontferming is nie 'n teken van die afwesigheid van God nie
Comments
In Channel























