Sondagoggend 21 September 2025
Update: 2025-09-22
Description
Sondagoggend 21 September 2025: Onder Nuwe Bestuur
Ons is besig om saam te kyk na wat dit beteken om God se beeld te dra en die week het Charl met ons gesels oor hoe ons God se beeld in moraliteit uitbeeld. Ons het saam gesels uit die boek Daniël en gesien hoe Daniël moes verplig was om 'n nuwe moraliteit aan te neem in Babilonië maar dat hy getrou gebly het aan Sy God.
Comments
In Channel























