Sondagoggend 29 Junie 2025
Update: 2025-06-30
Description
Sondagoggend 29 Junie 2025: Die Groter Prentjie
Ons moet integriteit handhaaf nie omdat dit die regte ding is om te doen nie, maar omdat God die groter prentjie sien en meer kan doen as ons. God sien verder en langer as wat ons ooit kan dink of droom, daarom bring hy gedrag vandag in lyn sodat dit nie môre 'n probleem kan wees nie.
Comments
In Channel























