Sondagoggend 9 November 2025
Update: 2025-11-10
Description
Sondagoggend 9 November 2025: 'n Nuwe Familie
Charl het met ons gesels oor die belangrikheid van identiteit en dat ons 'n nuwe identiteit in Christus het. Ons het ook gesien dat omdat ons opgewonde is oor die nuwe familie van ons wil ons soveel as moontlik mense deel maak van hierdie familie
Comments
In Channel























