Sondagoggend 7 September 2025
Update: 2025-09-08
Description
Sondagoggend 7 September: In Ons Beeld
Die Bybel is duidelik dat ons in die beeld van God geskep is, maar vir ons as mens is dit nie heeltemal so duidelik wat dit beteken as ons in die beeld van God geskep is nie. Lyk ons dan soos God? Moet ons soos God voel? Moet ons soos God leef?
Charl gesels met ons die week oor dat ons soos God lyk as ons Sy heerskappy uit oefen asook dat ons soos Hy moet skep
Comments
In Channel























