Sondagoggend 26 Oktober 2025
Update: 2025-10-27
Description
Sondagoggend 26 Oktober 2025: Die reëls van ontferming
Ons as Christene moet ons ontferm oor ander, maar soms doen ons nie wat ons voel hulle sonde is wat hulle laat struikel. Die woord van God leer ons dat sonde ons almal se probleem is, dus moet gesprekke met Christene eintlik vreeslik bevrydend wees. God se wet is eintlik bevrydend, nie verdoemend nie. Hierdie en meer is waaroor Charl hierdie week met ons gesels het.
Comments
In Channel























