Ferrochroombedryf dreig om ineen te stort ná massiewe afleggings
Update: 2025-12-04
Description
Suid-Afrika se ferrochroombedryf is in die gevaarwaters. Ná afleggings by Samancor, het Glencore-Merafe nou ook met ’n artikel 189-proses begin, wat sowat 2 400 werknemers by Boshoek en Wonderkop raak. Solidariteit sê die regering het nie behoorlik ingegryp om werkverliese te probeer keer nie, en die bedryf staan voor ’n potensiële katastrofe. Ons praat met Willie Venter, adjunkhoofsekretaris van Solidariteit vir die metaal- en ingenieurswese.
Comments
In Channel















