Historiese Almanak 27 November 2025
Update: 2025-11-27
Description
Albe Grobbelaar praat oor die lewe en loopbaan van die dramaturg, Eugene O’Neill, wat nie net die Pulitzerprys gewen het nie, maar ook die Nobelprys vir Letterkunde. Charlie Chaplin maak ook ’n omstrede draai.
Comments
In Channel
















