SA se delikate balans: ’n middelmag tussen Brics en die wêreld
Update: 2025-11-27
Description
Suid-Afrika ontsien geen moeite om weer sy plek as invloedryke speler in die globale suide op te eis nie. Ondanks ekonomiese uitdagings en korrupsie-skandale, speel die land ’n leidende rol in Brics en die G20, met ’n klem op handel en digitale ontwikkeling. Nuwe navorsing van prof. Anthoni van Nieuwkerk, wat pas deur Harvard se Belfer-sentrum gepubliseer is, beklemtoon egter dat Suid-Afrika ’n delikate balans moet vind tussen die globale noorde en Brics.
Comments
In Channel
















